Coupon
JAN – My Franse kosverhaal
by Jan Hendrik van der Westhuizen


Overview - JAN – My Franse kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN – die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera.  Read more...

 
eBook

Retail Price: $18.00
$12.42

(Save 31%)

Download

Language: Afrikaans

 
 
 
 

More About JAN – My Franse kosverhaal by Jan Hendrik van der Westhuizen
 
 
 
Overview
JAN – My Franse kosverhaal is 'n gedenkskrif en feesviering wat voortspruit uit JAN – die welbekende restaurant in die suide van Frankryk. Dié restaurant is 'n vertoonstuk van die tradisionele Suid-Afrikaanse gasvryheid wat begin het op 'n plaas in die Suid-Afrikaanse platteland, en voortvloei na die glansryke Franse Riviera. JAN het bewys dat drome waar kan word en dat jy eenvoudige bestanddele in 'n meesterstuk kan omskep wanneer jy jou passie uitleef. Elke hoofstuk weerspieël die gemoed en inspirasie van wat by JAN voorgesit word. Die versameling van meer as 90 resepte strek van plaaslikgebakte brode, amuse bouche en watertandhoofdisse met vleis en vis, tot by die maaltye wat sjefs na 'n lang werkdag in die warm kombuis geniet.


This item is Non-Returnable.

 
Details
  • ISBN: 9781432307516
  • Publisher: Penguin Random House South Africa
  • Imprint: Struik Lifestyle
  • Date: May 2016
 
Customer Reviews