menu
{ "item_title" : "Tannie Pompie se Oorlog", "item_author" : [" Deon Lamprecht "], "item_description" : "In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio's ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed. Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Deon Lamprecht herskep die gebeure om 'n Swapo-hinderlaag in die gebied met 'n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp.", "item_img_path" : "https://covers1.booksamillion.com/covers/bam/0/62/407/524/0624075249_b.jpg", "price_data" : { "retail_price" : "17.04", "online_price" : "17.04", "our_price" : "17.04", "club_price" : "17.04", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : "" } }
Tannie Pompie se Oorlog|Deon Lamprecht
Tannie Pompie se Oorlog : In die Driehoek van die Dood
local_shippingShip to Me
In Stock.
FREE Shipping for Club Members help

Overview

In Pompie van der Westhuizen se plaaskombuis buite Tsumeb het die skote nooit geklap nie. Maar die oomblik wanneer sy agter haar weermagradio's ingeskuif het, het die Grensoorlog om haar begin woed. Hierdie aangrypende boek vertel die ware verhaal van die boeregemeenskap van die sogenaamde Driehoek van die Dood in Suidwes en hoe hulle by die oorlog ingetrek is. Deon Lamprecht herskep die gebeure om 'n Swapo-hinderlaag in die gebied met 'n onmiddellikheid wat jou aan die keel gryp.

Details

  • ISBN-13: 9780624075240
  • ISBN-10: 0624075249
  • Publisher: Tafelberg
  • Publish Date: January 2015
  • Dimensions: 8.5 x 5.5 x 0.51 inches
  • Shipping Weight: 0.63 pounds
  • Page Count: 242

Related Categories

BAM Customer Reviews