{
"item_title" : "Die Blou Rok",
"item_author" : [" Teboho Moja", "Giovanna de Lima", "Deidré Jantjies "],
"item_description" : "Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordigIn Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort.Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.",
"item_img_path" : "https://covers4.booksamillion.com/covers/bam/1/63/607/367/1636073670_b.jpg",
"price_data" : {
"retail_price" : "12.99", "online_price" : "12.99", "our_price" : "12.99", "club_price" : "12.99", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : ""
}
}
Die Blou Rok : Môre is Keitu se Verjaarsdag!
Overview
Vir haar 4-jarige verjaarsdag ontvang Keitu 'n rok, maar nie sommer enige rok nie, 'n blou een met 'n patroon wat gekies is om haar familie te verteenwoordig In Suid-Afrika maak familielede klere van een identiese materiaal, so dit wys dat hulle aan dieselfde familie behoort.
Die Blou Rok vier van die tradisionele Suid-Afrikaanse materiaal, genaamd seshweshwe, wat deur swart gesinne gebruik word om rokke vir spesiale vieringe te maak.
Customers Also Bought
Details
- ISBN-13: 9781636073675
- ISBN-10: 1636073670
- Publisher: Tbr Books
- Publish Date: February 2023
- Dimensions: 8.5 x 8.5 x 0.06 inches
- Shipping Weight: 0.18 pounds
- Page Count: 24
- Reading Level: Ages 3-12
Related Categories
