menu
{ "item_title" : "Die Geesteswêreld", "item_author" : [" Johan Putter "], "item_description" : "Indien u al ooit gewonder het watter wesens in die geestesw reld woon en of daar infrastruktuur is, is hierdie boek vir u. U mag al gewonder het of bose en onrein geeste 'n impak op mense en spesifiek Christene kan h . Die outeur bespreek hierdie aangeleenthede in diepte. Die Bybel leer dat die menslike gees weergebore moet word. Indien u meer oor hierdie misterie wil weet, en die praktiese implikasies hiervan wil verstaan, sal hierdie boek u iets gee om oor te dink. Ons leef in 'n kosmiese konflik en dit het 'n impak op ons almal. Die skrywer deel inligting oor hoe om in hierdie konflik, 'n doelgerigte lewe te leef en in oorwinning te staan. Indien u wonder waartoe 'n geestelik volwasse persoon onder leiding van God die Heilige Gees in staat kan wees, sal hierdie boek u baie gee om oor na te dink. Die outeur gebruik praktiese voorbeelde ter illustrasie van belangrike konsepte. Dit is dus 'n praktiese boek waarby gelowiges aanklank sal vind.", "item_img_path" : "https://covers1.booksamillion.com/covers/bam/1/71/662/548/1716625483_b.jpg", "price_data" : { "retail_price" : "15.50", "online_price" : "15.50", "our_price" : "15.50", "club_price" : "15.50", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : "" } }
Die Geesteswêreld|Johan Putter

Die Geesteswêreld : 'n Christelike Perspektief

local_shippingShip to Me
In Stock.
FREE Shipping for Club Members help

Overview

Indien u al ooit gewonder het watter wesens in die geestesw reld woon en of daar infrastruktuur is, is hierdie boek vir u. U mag al gewonder het of bose en onrein geeste 'n impak op mense en spesifiek Christene kan h . Die outeur bespreek hierdie aangeleenthede in diepte. Die Bybel leer dat die menslike gees weergebore moet word. Indien u meer oor hierdie misterie wil weet, en die praktiese implikasies hiervan wil verstaan, sal hierdie boek u iets gee om oor te dink. Ons leef in 'n kosmiese konflik en dit het 'n impak op ons almal. Die skrywer deel inligting oor hoe om in hierdie konflik, 'n doelgerigte lewe te leef en in oorwinning te staan. Indien u wonder waartoe 'n geestelik volwasse persoon onder leiding van God die Heilige Gees in staat kan wees, sal hierdie boek u baie gee om oor na te dink. Die outeur gebruik praktiese voorbeelde ter illustrasie van belangrike konsepte. Dit is dus 'n praktiese boek waarby gelowiges aanklank sal vind.

This item is Non-Returnable

Details

  • ISBN-13: 9781716625480
  • ISBN-10: 1716625483
  • Publisher: Lulu.com
  • Publish Date: August 2020
  • Dimensions: 9 x 6 x 0.42 inches
  • Shipping Weight: 0.6 pounds
  • Page Count: 200

Related Categories

You May Also Like...

    1

BAM Customer Reviews