menu
{ "item_title" : "Die Hartklop van n Rasta-man", "item_author" : [" Wilma Brooks "], "item_description" : "Wat ruik die kantoor soos 'n dooie muis, magtigMaak net oop die vensters assebliefG'n mens kan die reuk uithou nie, skreeu ek ge rriteerd.Dit is nie 'n dooie muis nie sistaDis die reuk van kruie. Wilde berg aartappel. Dit is goed, want dit hou die geeste weg.Ja nee watdit sal net die woorde van 'n Rasta wees.Ek spuit my bottel parfuum leeg dat die hele kantoor later ruik soos 'n blomme oord.Liewers hierdie reuk as kruie, dink ek.Julle twee kan maar netso vir my aanstaar Rasta man Michael Jacobs (die I) en Rasta man Godwill Malan (Gmax).Wie ken en hoor regtig die hartklop van 'n Rasta. Baie kere sit en verkyk ek my na hulle. Watter voorreg is dit om saam met twee van hulle te werk. Hulle is nie net my kollegas nie, maar ook my vriende. Om te dink, ek het altyd 'n vrees gehad vir Rastas. Ek het gedink hulle is anders as gewone mense. Hulle is hard, gevoelloos en gee nie om vir andere nie.Ek was baie bang om met hulle te praat. O' die hare was vir my erg. Hoe hanteer hulle hul hare. Hul rare eetgewoontes. Geen vleis, geen sout? Moet nie eens praat van die Ganja gerokery nie; mos hul manier om te shulle gaan bid. Dit laat my hartlik lag. Nee hemels die mense is regtig van 'n ander planeet. Hoekom is hulle in ons w reld? Wat maak hulle hier? Al die jare se vrae.Vandag verstaan ek die hartklop van 'n Rasta man. Die Vader het my na nuwe ona hulle laat kyk. Hulle is ook die Vader se skepping. Hy is ook lief vir hulle. Ek kon hul style beleef en ervaar. Hulle is ook mense met hart, siel, liggaam en bloed. Die vriendelikste mense ooit.Sal jy as leser regtig die hartklop van Rastas kan verstaan? Ek werk saam met hulle. Hulle opgewektheid, die vreugde en die lieflike geur van hulle teenwoordigheid vul die atmosfeer van die kantoor waar ons werk. Ek kon nie vir beter kollegas gevra het nie.Ek kan nie dink dat ek al ooit Rastas sien baklei het met me\kaar nie. Ek dink terug aan 'n gesprek met Michael Jacobs oftewel die I dat hulle baklei nie met die vuiste nie. Hulle baklei met die mond. Dit beteken hulle sorteer hul probleme uit deur te praat. Die gebaar was vir my iets baie besonders. Ek moet sek het nuwe respek vir die mense ontwikkel.Haile Selassie, Wat is dit? vra ek verbaas. Wie huil, is dit Lassie?Hahahaha bars Gmax uit van die lag. Nee man Gmax, wat lag jy dan nou vir my? Is jy dalk getjoef?Hahahaha lag hy weer. Jy is darem lekker dom hoor. Foeitog, jy dra niks kennis van ons Rastas nie.Die grootste geskenk wat God ons as mens gegee het, was lewe. En daarvoor moet ons baie dankbaar wees. Ongeag ons verskillende gelowe en soos die Rastafari rs shul Ways.WAT IS LEWE As jy kan vergewe - sonder om 'n woord te s As jy liefde in iemand se okan sien - sonder om te vraAs jy kan glimlag - sonder om een terug te verwagAs jy als gee met jou hele hart -sonder om te sugAs jy verstaan - sonder om te oordeelAs jy luister na die stem van God - sonder om te twyfelDIT IS LEWE ", "item_img_path" : "https://covers1.booksamillion.com/covers/bam/9/79/867/757/9798677574368_b.jpg", "price_data" : { "retail_price" : "12.00", "online_price" : "12.00", "our_price" : "12.00", "club_price" : "12.00", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : "" } }
Die Hartklop van n Rasta-man|Wilma Brooks

Die Hartklop van n Rasta-man : Die Wisdom Weed

local_shippingShip to Me
In Stock.
FREE Shipping for Club Members help

Overview

"Wat ruik die kantoor soos 'n dooie muis, magtig Maak net oop die vensters asseblief G'n mens kan die reuk uithou nie", skreeu ek ge rriteerd."Dit is nie 'n dooie muis nie sista Dis die reuk van kruie. Wilde berg aartappel. Dit is goed, want dit hou die geeste weg.""Ja nee wat dit sal net die woorde van 'n Rasta wees."Ek spuit my bottel parfuum leeg dat die hele kantoor later ruik soos 'n blomme oord."Liewers hierdie reuk as kruie", dink ek."Julle twee kan maar netso vir my aanstaar Rasta man Michael Jacobs (die "I") en Rasta man Godwill Malan (Gmax)."Wie ken en hoor regtig die hartklop van 'n Rasta. Baie kere sit en verkyk ek my na hulle. Watter voorreg is dit om saam met twee van hulle te werk. Hulle is nie net my kollegas nie, maar ook my vriende. Om te dink, ek het altyd 'n vrees gehad vir Rastas. Ek het gedink hulle is "anders as gewone mense". Hulle is hard, gevoelloos en gee nie om vir andere nie.Ek was baie bang om met hulle te praat. O' die hare was vir my erg. Hoe hanteer hulle hul hare. Hul rare eetgewoontes. Geen vleis, geen sout? Moet nie eens praat van die Ganja gerokery nie; mos hul manier om te s hulle gaan bid. Dit laat my hartlik lag. Nee hemels die mense is regtig van 'n ander planeet. Hoekom is hulle in "ons" w reld? Wat maak hulle hier? Al die jare se vrae.Vandag verstaan ek die hartklop van 'n Rasta man. Die Vader het my na nuwe o na hulle laat kyk. Hulle is ook die Vader se skepping. Hy is ook lief vir hulle. Ek kon hul style beleef en ervaar. Hulle is ook mense met hart, siel, liggaam en bloed. Die vriendelikste mense ooit.Sal jy as leser regtig die hartklop van Rastas kan verstaan? Ek werk saam met hulle. Hulle opgewektheid, die vreugde en die lieflike geur van hulle teenwoordigheid vul die atmosfeer van die kantoor waar ons werk. Ek kon nie vir beter kollegas gevra het nie.Ek kan nie dink dat ek al ooit Rastas sien baklei het met me\kaar nie. Ek dink terug aan 'n gesprek met Michael Jacobs oftewel die "I" dat hulle baklei nie met die vuiste nie. Hulle "baklei" met die mond. Dit beteken hulle sorteer hul probleme uit deur te praat. Die gebaar was vir my iets baie besonders. Ek moet s ek het nuwe respek vir die mense ontwikkel."Haile Selassie, Wat is dit?" vra ek verbaas. "Wie huil, is dit Lassie?""Hahahaha " bars Gmax uit van die lag. "Nee man Gmax, wat lag jy dan nou vir my? Is jy dalk getjoef?""Hahahaha " lag hy weer. "Jy is darem lekker dom hoor. Foeitog, jy dra niks kennis van ons Rastas nie".Die grootste geskenk wat God ons as mens gegee het, was lewe. En daarvoor moet ons baie dankbaar wees. Ongeag ons verskillende gelowe en soos die Rastafari rs s hul "Ways".WAT IS LEWE As jy kan vergewe - sonder om 'n woord te s As jy liefde in iemand se o kan sien - sonder om te vraAs jy kan glimlag - sonder om een terug te verwagAs jy als gee met jou hele hart -sonder om te sugAs jy verstaan - sonder om te oordeelAs jy luister na die stem van God - sonder om te twyfelDIT IS LEWE

This item is Non-Returnable

Details

  • ISBN-13: 9798677574368
  • ISBN-10: 9798677574368
  • Publisher: Independently Published
  • Publish Date: August 2020
  • Dimensions: 9.02 x 5.98 x 0.14 inches
  • Shipping Weight: 0.23 pounds
  • Page Count: 70

Related Categories

You May Also Like...

    1

BAM Customer Reviews