menu
{ "item_title" : "Die Mak Maniere van Wilde Diere", "item_author" : [" Irma Raspel "], "item_description" : "Die Mak Maniere van Wilde Diere is 'n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering.Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.", "item_img_path" : "https://covers2.booksamillion.com/covers/bam/0/63/979/944/0639799442_b.jpg", "price_data" : { "retail_price" : "24.99", "online_price" : "24.99", "our_price" : "24.99", "club_price" : "24.99", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : "" } }
Die Mak Maniere van Wilde Diere|Irma Raspel

Die Mak Maniere van Wilde Diere

local_shippingShip to Me
In Stock.
FREE Shipping for Club Members help

Overview

Die Mak Maniere van Wilde Diere is 'n boek om kinders deur die avonture van Suid-Afrika se wild te inspireer. Met stories van olifante wat trou of slange wat in knope vasgebind word, ontlok hierdie plaaslike kindertitel 'n gevoel van verwondering.

Hierdie vier kortverhale, wat gemik is op ouderdomme 5-10 jaar, vorm 'n prettige wêreld van dieremanewales. Met pragtige illustrasies van Annerina de Beer; die verhale is geskryf deur 'n ma van twee met die doel om 'n liefde vir stories by Suid-Afrika se jong generasie te kweek.

Beskikbaar in Afrikaans en Engels in twee aparte uitgawes.

Details

  • ISBN-13: 9780639799445
  • ISBN-10: 0639799442
  • Publisher: Rockhopper Books
  • Publish Date: August 2024
  • Dimensions: 11.69 x 8.27 x 0.15 inches
  • Shipping Weight: 0.44 pounds
  • Page Count: 54
  • Reading Level: Ages 5-12

Related Categories

You May Also Like...

    1

BAM Customer Reviews