menu
{ "item_title" : "Haar naam is Ragel", "item_author" : [" Helena Hugo "], "item_description" : "Ragel Naudhet naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer ndie dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie.", "item_img_path" : "https://covers3.booksamillion.com/covers/bam/0/79/631/604/079631604X_b.jpg", "price_data" : { "retail_price" : "18.45", "online_price" : "18.45", "our_price" : "18.45", "club_price" : "18.45", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : "" } }
Haar naam is Ragel|Helena Hugo

Haar naam is Ragel

local_shippingShip to Me
In Stock.
FREE Shipping for Club Members help

Overview

Ragel Naud het naam gemaak as kunstenares, maar sy werk nie meer nie. Sy is nog lief vir haar man, sy het hom nodig, maar kan nie na hom uitreik nie. Sy is depressief en getraumatiseer n die dood van hul kleuterseuntjie. Sy stry teen God, niks maak meer saak nie, behalwe die herinnering aan sy kort lewetjie. Sy en Stephan dryf uitmekaar, Tienie, wat soos 'n moeder vir haar is, kan nie meer tot haar deurdring nie, ook nie haar beste vriendin, Anke nie. Sy lig nie meer 'n potlood of 'n kwas op nie, sy maak nie huis skoon nie, sy gaan nie meer haarkapper toe of winkels toe nie, sy versorg haarself nie meer nie.

This item is Non-Returnable

Details

  • ISBN-13: 9780796316042
  • ISBN-10: 079631604X
  • Publisher: Lux Verbi
  • Publish Date: February 2013
  • Dimensions: 8.5 x 5.5 x 0.63 inches
  • Shipping Weight: 0.79 pounds
  • Page Count: 280

Related Categories

You May Also Like...

    1

BAM Customer Reviews