{
"item_title" : "Moord en Ander Inkopies",
"item_author" : [" Corlie Putter "],
"item_description" : "Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.Wat het twee moorde, 'n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee, Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie 'n voet verkeerd nie.Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje dikeer op'n dwaalspoor is.... Of dalk nie?",
"item_img_path" : "https://covers4.booksamillion.com/covers/bam/0/62/096/073/0620960736_b.jpg",
"price_data" : {
"retail_price" : "13.99", "online_price" : "13.99", "our_price" : "13.99", "club_price" : "13.99", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : ""
}
}
Moord en Ander Inkopies
Overview
Twee skynbaar onverwante moorde word gepleeg.
Die eerste, die aand wat Suzaan Louw by die supermark stop om 'n paar inkopies te doen. Die tweede, op die Zac Bosch wynlandgoed net buite Stellenbosch.
Wat het twee moorde, 'n jong weduwee en een van die land se vernaamste wynmakers met mekaar in gemeen? Die enigmatiese speurder Cronje word ingeroep om die ondersoek te lei. Die jong weduwee,
Suzaan Louw, probeer alles om haar onskuld self te bewys. En die skatryk Zach Bosch sit nie 'n voet verkeerd nie.
Volgens berig is die speurder uiters bekwaam. Maar dit blyk asof speurder Konstantyn Cronje di keer op
'n dwaalspoor is.... Of dalk nie?
This item is Non-Returnable
Customers Also Bought
Details
- ISBN-13: 9780620960731
- ISBN-10: 0620960736
- Publisher: Digital on Demand
- Publish Date: November 2021
- Dimensions: 8.27 x 5.83 x 0.53 inches
- Shipping Weight: 0.68 pounds
- Page Count: 254
Related Categories
