My allermooiste droom - O Meu Sonho Mais Bonito (Afrikaans - Portugees) : Tweetalige kinderboek van 2 jaar en ouer, met oudio en video
Overview
Liefdevol ge llustreerde slaaptydverhaal in twee tale (Afrikaans en Portugees), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Portugees.
Lulu kan nie aan die slaap raak nie. Al die ander is reeds in droomland - die haai, die olifant, die klein muis, die draak, die kangaroe en die leeuwelpie. Ook die beer se o wil-wil toeval ...
"Ag Beer, neem my tog saam in jou droom?"
En so gaan Lulu op reis deur haar speelgoed se drome - tot sy uiteindelik haar eie allermooiste droom bereik.
♫ Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee.
► Met drukbare kleurbladsye 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur.
Livro infantil bilingue (afrikaans - portugu s), com udio e v deo on-line
Lulu n o consegue adormecer. Todos os seus peluches j est o a sonhar - o tubar o, o elefante, a ratinha, o drag o, o canguru e o le ozinho. At os olhos do urso est o quase a fechar ...
Ei ursinho, levas-me contigo para o teu sonho?
Assim come a a viagem de Lulu atrav s dos sonhos dos seus peluches - at chegar ao seu sonho mais bonito.
♫ Ouve a hist ria lida por falantes nativos No livro encontrar s a liga o que te d acesso gratuito a udio e v deo online, em ambas as l nguas.
► Imprime desenhos para colorir No livro encontrar s a liga o que te d acesso gratuito s ilustra es da hist ria para colorir.
This item is Non-Returnable
Customers Also Bought
Details
- ISBN-13: 9783739947129
- ISBN-10: 3739947128
- Publisher: Sefa Verlag
- Publish Date: November 2024
- Dimensions: 11 x 8.5 x 0.09 inches
- Shipping Weight: 0.29 pounds
- Page Count: 34
- Reading Level: Ages 2-4
Related Categories
