Sukkelariteit
Overview
36 Lekkerlees Staaltjies Of jy nou self in die sekuriteitsbedryf was of nie, hierdie boek is 'n absolute moet vir diegene wat bietjie meer wil weet van hoe dinge in daardie bedryf was deur die o van die skrywer wat dit alles deurgemaak het. Dis 'n boek gevul met 'n lag, 'n traan en ook 'n paar senutergende oomblikke. Die skrywer neem die leser nie bloot op 'n agter die skerms toer nie, maar vleg die gebeure in elke staaltjie vervat, met die gepaardgaande emosies waardeur hy self moes werk. Die lag oortref die hartseer by verre en hierdie boek is 'n kleinood vir enige koffietafel. Breek so bietjie weg van die alledaagse rumoer en kom reis saam deur die o van iemand wat hierdie dinge eerstehands beleef het. Die skrywer kan ook op Facebook gevolg word op sy blad, 'Maar net Mens' waar daar lekker saam gekuier word.
This item is Non-Returnable
Customers Also Bought
Details
- ISBN-13: 9798463525185
- ISBN-10: 9798463525185
- Publisher: Independently Published
- Publish Date: August 2021
- Dimensions: 8.5 x 5.5 x 0.29 inches
- Shipping Weight: 0.36 pounds
- Page Count: 134
Related Categories
