{
"item_title" : "Van Paradegrond tot Pastorie",
"item_author" : [" Carl Davis "],
"item_description" : "Hierdie boek neem jou op 'n lewenspad, besaai met allerhande uitdagings, geloofstories en 'n glimlag met 'n traan vermeng. Daar is skreeusnaakse tye in die Weermag, die ernstige oomblikke - en wie sê dat 'n mens nie in die kerk mag lag nie? Al hierdie emosies kom by jou op soos jy deur die boek meegseleur word. Hierdie boek gaan oor menswees. Hoe dan anders sal 'n mens van die paradegrond na die pastorie bevorder word?",
"item_img_path" : "https://covers1.booksamillion.com/covers/bam/9/79/822/487/9798224872244_b.jpg",
"price_data" : {
"retail_price" : "19.99", "online_price" : "19.99", "our_price" : "19.99", "club_price" : "19.99", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : ""
}
}
Overview
Hierdie boek neem jou op 'n lewenspad, besaai met allerhande uitdagings, geloofstories en 'n glimlag met 'n traan vermeng. Daar is skreeusnaakse tye in die Weermag, die ernstige oomblikke - en wie sê dat 'n mens nie in die kerk mag lag nie? Al hierdie emosies kom by jou op soos jy deur die boek meegseleur word. Hierdie boek gaan oor menswees. Hoe dan anders sal 'n mens van die paradegrond na die pastorie bevorder word?
This item is Non-Returnable
Customers Also Bought
Details
- ISBN-13: 9798224872244
- ISBN-10: 9798224872244
- Publisher: Carl Davis
- Publish Date: January 2024
- Dimensions: 8.5 x 5.5 x 0.34 inches
- Shipping Weight: 0.43 pounds
- Page Count: 148
Related Categories
