menu
{ "item_title" : "Pirana", "item_author" : [" Rudie Van Rensburg "], "item_description" : "Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van 'n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net 'n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het? Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met sy renosterstropers; tussen 'n verslonsde Bolandse hoewe met 'n grieselige visdam en die glans-en-skansw reld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind - of Rooi se vrou is visvoer.", "item_img_path" : "https://covers4.booksamillion.com/covers/bam/0/79/580/158/0795801580_b.jpg", "price_data" : { "retail_price" : "18.45", "online_price" : "18.45", "our_price" : "18.45", "club_price" : "18.45", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : "" } }
Pirana|Rudie Van Rensburg

Pirana

local_shippingShip to Me
In Stock.
FREE Shipping for Club Members help

Overview

Wanneer Kassie Kasselman die verdwyning van 'n ekskollega begin ondersoek, is dit duidelik dat hier meer as net 'n dwelmverwante verdwyning skuil. Hoe lyk dit dan of dit verband hou met die ontvoering wat sy kollega Rooi Els se vrou se werkplek getref het? Van die Kaapse ganglands tot die Kruger-wildtuin met sy renosterstropers; tussen 'n verslonsde Bolandse hoewe met 'n grieselige visdam en die glans-en-skansw reld van diplomasie moet Kassie sy pad voel-voel vind - of Rooi se vrou is visvoer.

This item is Non-Returnable

Details

  • ISBN-13: 9780795801587
  • ISBN-10: 0795801580
  • Publisher: Queillerie
  • Publish Date: May 2016
  • Dimensions: 9.21 x 6.14 x 0.72 inches
  • Shipping Weight: 1.09 pounds
  • Page Count: 322

Related Categories

You May Also Like...

    1

BAM Customer Reviews