menu
{ "item_title" : "Slagyster", "item_author" : [" Rudie Van Rensburg "], "item_description" : "Daar's 'n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . Van Nigeriese rebellegroepe, dwelmsluikhandel uit Kaapstad wat raak aan die Taliban, en polisiemolle met duister geskiedenisse moet Kassie - posse l- en boeremusiekliefhebber, alleenloper-speurder met 'n ernstige waarskuwing op sy diensrekord - sin maak. Iemand het sleg geknoei, maar hoe hoog op strek die kwaad? Slagyster is 'n debuut-spanningsverhaal deur 'n opwindende nuwe stem in die genre, en vir inspekteur Kasselman sal ons vorentoe weer ontmoet.", "item_img_path" : "https://covers4.booksamillion.com/covers/bam/0/79/580/156/0795801564_b.jpg", "price_data" : { "retail_price" : "18.45", "online_price" : "18.45", "our_price" : "18.45", "club_price" : "18.45", "savings_pct" : "0", "savings_amt" : "0.00", "club_savings_pct" : "0", "club_savings_amt" : "0.00", "discount_pct" : "10", "store_price" : "" } }
Slagyster|Rudie Van Rensburg

Slagyster

local_shippingShip to Me
In Stock.
FREE Shipping for Club Members help

Overview

Daar's 'n moorddossier op inspekteur Kassie Kasselman se lessenaar . . . Van Nigeriese rebellegroepe, dwelmsluikhandel uit Kaapstad wat raak aan die Taliban, en polisiemolle met duister geskiedenisse moet Kassie - posse l- en boeremusiekliefhebber, alleenloper-speurder met 'n ernstige waarskuwing op sy diensrekord - sin maak. Iemand het sleg geknoei, maar hoe hoog op strek die kwaad? Slagyster is 'n debuut-spanningsverhaal deur 'n opwindende nuwe stem in die genre, en vir inspekteur Kasselman sal ons vorentoe weer ontmoet.

This item is Non-Returnable

Details

  • ISBN-13: 9780795801563
  • ISBN-10: 0795801564
  • Publisher: Queillerie
  • Publish Date: August 2013
  • Dimensions: 8.5 x 5.5 x 0.79 inches
  • Shipping Weight: 0.99 pounds
  • Page Count: 356

Related Categories

You May Also Like...

    1

BAM Customer Reviews